Pastorale Berading
Pastorale Berading
Pastorale Berading is ‘n unieke vorm van psigoterapie wat geestelike hulpbronne sowel as sielkundige begrip vir genesing en groei gebruik. Dit word verskaf deur gesertifiseerde pastorale beraders, wat nie net geestes gesondheidswerkers is nie, maar wat ook in-diepte teologiese opleiding gehad het.
Geregistreerde Pastorale Berader by CPSC en bied my Dienste teen ‘n lae tarief aan die publiek. Ons verskaf enige / alle berading wat nodig is (rouberading, huweliksberading, gesinsberading, rehabilitasieberading, berading aan individue met depressie ens.), maar ek spesialiseer in traumaberading en selfmoordintervensie. Alle sessies word privaat en vertroulik gehou.
Geregistreerde Huweliksbeampte en Voorhuwelikse Berading is beskikbaar
Gesondheid
Wat is die definisies van gesondheid?
Gesondheid is die afwesigheid van enige siekte. Gesondheid is ‘n toestand wat ons in staat stel om alle eise van die daaglikse lewe voldoende te hanteer
